Saiph

Saiph
Die ligging van Saiph (in die rooi sirkel).
Die ligging van Saiph (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Jagter
Spektraaltipe B0,5 Ia[1]
Soort Superreus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 47m 45.38884s[2]
Deklinasie -09° 40′ 10.5777″[2]
Skynmagnitude (m) 2,09[3]
Absolute magnitude (M) -6,1[4]
B-V-kleurindeks  -0,18[3]
U-B-kleurindeks  -1,02[3]
Besonderhede
Massa (M) 15,50 ± 1,25[5]
Radius (R) 22,2[4]
Ligsterkte (L) 56 881[5]
Ouderdom (jaar) 11,1 ± 0,5 miljoen[6]
Temperatuur (K) 26 500[4]
Rotasiespoed (km/s) 83[4]
Eienskappe
Veranderlikheid Vermoedelik[7]
Ander name
κ Orionis, 53 Orionis, 141 G. Orionis, BD–09 1235, FK5 220, HD 38771, HIP 27366, HR 2004, SAO 132542.[8]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Saiph, ook bekend as onder meer Kappa Orionis, is die sesde helderste ster in die sterrebeeld Jagter (Orion) en een van die vier sterre wat die Jagter se hoofvierhoek vorm. Iemand in die Suidelike Halfrond wat noord kyk, sal dit regs bo sien, en iemand in die Noordelike Halfrond wat suid kyk links onder. Metings van sy parallaks dui daarop dit is sowat 650 ligjare (198 parsek) van die Son af, omtrent dieselfde as Betelgeuse.[2] Hoewel dit ’n warmer ster is, is dit kleiner en dowwer as Rigel, met ’n skynbare magnitude van 2,1.[3] Die ster se helderheid wissel effens, met sowat 0,04 magnitudes.[7]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mk
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aj76_1058
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa446_1_279
  5. 5,0 5,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named an331_4_349
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mnras410_1_190
  7. 7,0 7,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa507_2_11411201
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named SIMBAD

Developed by StudentB